LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+52
Selfsorg in Modimolle

Nagnella Self-catering

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Karin P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Heerlik, gerieflik en veilig. Ons het heerlik gebly. Die kommunikasie was goed. Verblyf was netjies, gerieflik en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joeline M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

Baie lekker. Die plekkie is baie mooi en geleë in 'n rustige omgewing. Dit is perfek. Sal volgende jaar weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Clean and tidy. Enough of everything. Peaceful and quiet. Recommend it any day. I was very surprised. The house had absolutely everything and more. It was clean and tidy. We enjoyed the peace of the surroundings. I will definitely recommend it and stay over there anytime again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicola
Nagnella Self-catering
Baie dankie, Elize. Ons is so bly julle het dit geniet. Kom gerus weer. Nagnella groete

Douglas W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2026

Netjies, skoon, rustig met vriendelike diens. Nagnella is 'n baie netjiese, skoon oornagplek. Die omgewing is rustig en stil. Ons het altyd veilig gevoel. En die diens was baie vriendelik met goeie kommunikasie. Ek sal dit vir seker aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Nicola
Nagnella Self-catering
Baie dankie.

Nicole V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2025

Best stay in a long time. Absolutely stunning and relaxing. Such a wonderful stay! Amazing hospitality. I will most definitely visit more often.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicola
Nagnella Self-catering
Dankie Nicole... julle was ook wonderlike gaste. Kom gerus weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nicola Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur
Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R690
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Vyeboomspoort Farm, Portion 48, Modimolle, 0510, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2843fd88a16fa76e6ee12f388f07be7a059a5f5cfc124ff16711e052b79df73e10298d9f7786aacdacc0ee74813e41a6ce6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Vyeboomspoort Farm Portion 48 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -24.774831873509 28.430856743288
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang