Far Away Place - Nguni Cottage
6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Old Curry's Post Road, Whinstone Estate, Curry's Post, 3295, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Far Away Place - Nguni Cottage is 'n selfsorgkothuis in die hartjie van die idilliese Midlands Meander, met uitsigte oor die Karkloofvallei. Die damme op die eiendom is ideaal vir forelvisvang.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 1 badkamer. Al 3 slaapkamers is ingerig met koningingrootte beddens en maak gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n mikrogolfoond, stoof, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, Nespresso-masjien, eetgerei en breekware. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n TV met Netflix en gratis WiFi-geriewe. Daar is ook 'n kaggel beskikbaar vir kouer aande, perfek vir gesellige aande.
Ontspan op die ruim patio met buite-eetplek met uitsig oor die berg, ideaal vir skemerkelkies en 'n braai-area.
Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Mark Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 30
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Old Curry's Post Road, Whinstone Estate, Curry's Post, 3295, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Old Curry's Post Road, Whinstone Estate, Curry's Post, 3295, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang