6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 9 Globe Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
No 9 on Globe is 'n selfsorghuis met 'n privaat ingang op 'n gedeelde eiendom in Graaff-Reinet, Oos-Kaap. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige verblyf.
Die huis bied slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbakke en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n enkelslaapbank, terwyl die derde slaapkamer 1 enkelbed het. Die eerste gedeelde badkamer het 'n stort en 'n wasbak, en die tweede gedeelde badkamer het slegs 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien-droër, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele. Die oopplan-leefarea het 'n sitbank en eetkamertafel. Die kombuis en leefarea het lugversorging. WiFi is beskikbaar.
Die eiendom sluit 'n enkelmotorhuis en bykomende parkering in. Die huis is gerieflik geleë naby winkels en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Fredré Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 9 Globe Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Gaste dink No 9 on Globe het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Globe Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang