Nottingham Road Hotel
- Kapasiteit: 48 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm 1930, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 000 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Nottingham Road Hotel bied bed-en-ontbyt en is geleë in die bekoorlike dorpie Nottingham Road. Die hotel is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspannings- of korporatiewe oornagplek.
Verblyf by Nottingham Road Hotel bestaan uit 14 Standaardkamers en 10 Tuinsuites. Hierdie kamers is gemeubileer met óf enkelbeddens óf 'n dubbelbed, en elke kamer het 'n en suite-badkamer. Elke kamer word daagliks skoongemaak en bevat gratis WiFi, verwarmers, 'n TV met geselekteerde DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ontbyt word bedien in die à la carte-restaurantarea, waar ander heerlike maaltye teen verskillende kostes gereël kan word. Die hotel spog ook met 'n goed gevulde kroeg, wasgoeddiens en konferensiegeriewe wat vir spesiale geleenthede gehuur kan word.
Nottingham Road Hotel is bekend vir sy feestelike atmosfeer, goeie kos en warm gasvryheid, en is ook die ideale basis vanwaar die omliggende besienswaardighede in die dorp verken kan word. Gaste het ook toegang tot 3 binnenshuise padelbane op die perseel, wat maklik deur die Playtomic-toepassing bespreek kan word.
Die hotel is troeteldiervriendelik.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Clive Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Farm 1930, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Nottingham Road Hotel het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 48 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm 1930, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang