Numbi Caravan Park
Beskrywing
20 afgebakende grasperkstaanplekke maak voorsiening vir karavane, motorhuise en tente, elk met water, krag (220v), braaigeriewe en vullisdrom. Gaste word aangebied met goed onderhoude ablusiegeriewe (warm en koue water), twee swembaddens, WiFi, restaurant/kroeg, konferensiegeriewe en 24-uur-sekuriteit. Die algehele atmosfeer is van 'n rustige, veilige, gesinsvriendelike toevlugsoord in 'n subtropiese tuinomgewing. Die park spog met inheemse bome en verskeie voëlspesies.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Kampeerplek en gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Kapasiteit: Akkommodeer tot 126 mense.
Toeganklikheid: Rolstoelvriendelik met hulp; geen troeteldiere toegelaat nie.
Kruger NP nabyheid: 10-12 km na Phabeni-hek
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 126 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R40, Hazyview, 1241, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang