+39
Selfsorg in Waterberg

Nyala's Corner @ Zebula

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Lekker vakansie. Baie oulike plek met 4 kamers sowel as 'n loft in elke kamer vir kinders. Baie oulik. Sal vir seker terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louwrens B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Vriende naweek weg. Ons het baie lekker gekuier. Die geriewe was puik en het voorsiening gemaak vir alles wat ons nodig gehad het. Met beurtkrag het die inverter voorsiening gemaak vir ligte en die klein elektriese toestelle. Dit was baie handig. Let wel dat die kamers voorsiening maak vir kinders, maar die "kinderkamer" is 'n loft wat slegs met 'n vertikale leer bereik kan word. Dit is dus nie geskik vir klein kinders nie. Ons kon egter die matras na onder skuif.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Tiaan Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 6 684
per nag (plek vir 16)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 684
per nag (plek vir 16)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 6 684
per nag (plek vir 16)
Bespreek

Zebula Golf Estate and Spa, Bela Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36410fecc0d5a90ae4e8ab1b3937e86e1b66d97817c2c37b1826fa707cbec8906b4d8f6ecca16ffef7aac9a2185a40a2e1a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 684 per nag (plek vir 16) 2 5 1 5 Zebula Golf Estate and Spa Bela Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -24.752580253682 27.956072416895
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang