2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 50 Panorama Road, Mountain Homes, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Nyoni Cottage bied knus verblyf in 'n tuinwoonstel op die eienaar se eiendom in die hartjie van die Midlands in Hilton.
Die oopplan-kothuis bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kothuis beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Aangrensend aan die kombuis is 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank, 'n TV en 'n verwarmer. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite kan gaste buitelug-maaltye geniet op die gemeubileerde patio, wat 'n braai-area insluit. Veilige parkering is beskikbaar vir die duur van die verblyf. Hilton Tennisklub is binne loopafstand, en die Rotunda-sentrum is 2 km weg geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Carol Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 50 Panorama Road, Mountain Homes, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Nyoni Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
50 Panorama Road, Mountain Homes, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang