+20
Selfsorg in Blythedale

Oasis on the Beach

14 gaste

6 slaapkamers

8 beds

3 badkamers

  • 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 40 Umvoti Drive, Blythedale, 4450, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Oasis on the Beach is 'n pragtige vakansiehuis met 6 slaapkamers en 'n gedeeltelike see-uitsig in Blythedale. Die huis is naby die strand en is ideaal vir 'n familie of groep vriende op soek na 'n vakansie by die see.

Daar is 6 slaapkamers en slaapplek vir 14 gaste. Die eerste slaapkamer het 2 dubbelbeddens en die tweede kamer het 1 enkelbed en 1 dubbelbed. Die derde, vierde en vyfde kamer het elk 'n dubbelbed en die sesde kamer het 'n enkelbed. Die huis het 'n omsetter.

Die huis het 'n kombuis, leef- en eetarea asook 'n privaat swembad en privaat braaiplek.

Gaste kan afstap na die Blouvlagstrand en dalk dolfyne gewaar, en daar is plek vir jou eie ski-boot. As jy lus is vir 'n bederfsessie, kan jy by die gelisensieerde masseerterapeut hier naby gaan aanklop, of jy kan 'n drankie by The Bush Beach pub geniet. Onthou om genoeg kos, water, drankies en braaibenodighede saam te bring aangesien die naaste winkel in Ballito sowat 30 km van hier af is. Die eienaar sal jou ontmoet en die huis vir jou oopsluit.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.9
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Tammy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 40 Umvoti Drive, Blythedale, 4450, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Oasis on the Beach het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 400
per nag (plek vir 14)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 400
per nag (plek vir 14)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 5 400
per nag (plek vir 14)
Bespreek

40 Umvoti Drive, Blythedale, 4450, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf54844f8fe9b427c489f613e753b09e87287ec2f013361e858c2db5ed6edbed77a5327b838814a1595f55f27e63cf0c7eec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 400 per nag (plek vir 14) 7 5 1 5 40 Umvoti Drive Blythedale 4450 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.373681287854 31.348403242328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang