+14
Selfsorg in North Beach

Oceans 75

4 gaste

1 slaapkamer

3 beds

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 20 John Mcintyre Road, Oceanic Unit 75, North Beach, 4001, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Oceans 75 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in North Beach, Durban. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gemaklike en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle hierdie kusstad kan verken en geniet.

Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 2 badkamers. Die slaapkamer is gemeubileer met 2 driekwartbeddens en het 'n en suite-badkamer. Beide die gastebadkamer en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die sitkamer is gemeubileer met 'n dubbelslaapbank en 'n slim-TV. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n wasmasjien. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n gemeenskaplike swembad, gedeelde braaigeriewe en veilige parkering op die perseel geniet. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. Snake Park Beach is ongeveer 400 m weg, terwyl King Shaka Internasionale Lughawe ongeveer 31 km weg is. Besienswaardighede in die omgewing sluit in die Durban Promenade, uShaka Marine World, Durban Uitstallingsentrum en Moses Mabhida Stadion.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste

Ligging

  • 20 John Mcintyre Road, Oceanic Unit 75, North Beach, 4001, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)
Bespreek

20 John Mcintyre Road, Oceanic Unit 75, North Beach, 4001, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29205aa5cfb6987602839693dad3d59ce7bf6115e5eee3080ddfeb8212e35d0ac08cb3e48a1a929103ca57814f57725d86e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 20 John Mcintyre Road Oceanic Unit 75 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -29.843542779129 31.033796668053

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang