+47
Gastehuis in Glencairn

Ollava Gastehuis

Valsbaai
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi in. Hierdie eenheid het ook sy eie privaat ingang.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskas
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.

Huisreëls

Neem asseblief kennis dat die eienaar op die perseel woon.
Gedeeltes van die eenheid word via trappe bereik, en is dalk nie geskik vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Eenhede is op dieselfde perseel as die duiksentrum geleë.
Ollava Gastehuis is naby die Hoofweg, en die pad kan bedags besig wees, maar is stiller in die nag.
Rook of e-sigarette is verbode.
Geen braaivleisvure word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Huis Ollava
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Huis Ollava beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die 1 slaapkamer het ‘n ekstra lang koninggrootte-bed. Die 2de kamer het 2 enkel beddens wat op versoek teen mekaar geskuif kan word om ‘n Koning grote bed te vorm. Die en suite-badkamers het elk ‘n toilet, wasbak en stort. Gaste het toegang tot 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaat-induksiestoof, yskas-vrieskas, ketel en mikrogolf. Gaste kan die balkon-area, wat oor die see uitkyk, geniet terwyl hulle op die gemaklike buitesitplek sit.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Kombuisie
Stroomdienste
Netflix, ShowMax
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Swem handdoeke
Kombuis & eetkamer
Lugbraaier
Yskassie
Gemeenskaplike kombuis
Basiese kook-benodighede
Potte en panne, Kookolie, Sout en peper
Etenstafel
Sitplek vir 4
Yskas
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Melk
Stoof
Tee-/koffiemasjien
Broodrooster
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Spieëltafel
Strykyster
Strykplank
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Draagbaar
Vermaak
Stroomdienste
Netflix, ShowMax
TV
Slim
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asseblief kennis dat die eienaar op die perseel woon.
Gedeeltes van die eenheid word via trappe bereik, en is dalk nie geskik vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Eenhede is op dieselfde perseel as die duiksentrum geleë.
Ollava Gastehuis is naby die Hoofweg, en die pad kan bedags besig wees, maar is stiller in die nag.
Rook of e-sigarette is verbode.
Geen braaivleisvure word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Protea-kamer
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Protea-kamer is 'n knus kamer wat toegerus is met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is toegerus met verhit-en-eet-toebehore, 'n mikrogolfoond, 'n yskassie en 'n ketel met tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n binnehof voor die kamer.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Kombuis & eetkamer
Yskas
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.

Huisreëls

Neem asseblief kennis dat die eienaar op die perseel woon.
Gedeeltes van die eenheid word via trappe bereik, en is dalk nie geskik vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Eenhede is op dieselfde perseel as die duiksentrum geleë.
Ollava Gastehuis is naby die Hoofweg, en die pad kan bedags besig wees, maar is stiller in die nag.
Rook of e-sigarette is verbode.
Geen braaivleisvure word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

122 Main Road, Glencairn, 7975, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAz5a8UClOmiUDnwaPvMwWho1SKNmdUmuqFBG9016vItngNwlWDH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 122 Main Road Glencairn 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.165897 18.431264

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang