2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Noord Street, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Plan B Karoo Accommodation is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Steytlerville en bid slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind en is ideaal vir gaste wat gerieflike verblyf soek. Die woonstel het sy eie ingang en 'n privaat stoep.
Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n enkelbed in die sitarea. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel en 'n TV.
Gaste het ook toegang tot 'n swembad en braai-area.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Elise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 1 Noord Street, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
- Gaste dink Plan B Karoo Accommodation het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Noord Street, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang