Princes Grant Self-Catering
10 gaste
5 slaapkamers
7 beddens
5 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 127 Southwood Ho, Princes Grant, New Guelderlsnd, 4480, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Princes Grant Self-Catering is geleë binne 'n veilige en gesogte gholflandgoed in Nieu-Guelderland, 'n historiese dorp in KwaZulu-Natal. Dit is die ideale keuse vir gaste wat 'n ontspannende wegbreek soek.
Die huis bestaan uit 5 slaapkamers en 5 badkamers, wat tot 10 gaste kan akkommodeer. Die eerste 3 slaapkamers is elk ingerig met 'n koninggrootte-bed en het en suite-badkamers met storte. Die oorblywende 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens, en die 2 gastebadkamers is elk toegerus met 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer met 'n slim-TV en gemaklike rusbanke. Die kombuis het 'n ontbyttoonbank en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, koffiemasjien en mikrogolfoond. 'n Wasmasjien en tuimeldroër word ook voorsien vir ekstra gerief.
Die leefarea maak oop na 'n groot balkon met buite-eetgeriewe, ideaal vir 'n al fresco-maaltyd met pragtige uitsigte. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe en veilige parkering.
Die huis is binne loopafstand van die lodge, wat 'n restaurant en kroeg bied. Benewens gholf, beskik die landgoed oor tennis- en muurbalbane en bied toegang tot 'n privaat strand.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 127 Southwood Ho, Princes Grant, New Guelderlsnd, 4480, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
127 Southwood Ho, Princes Grant, New Guelderlsnd, 4480, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang