Beskrywing
Nove is 'n moderne, knus eenheid wat rustige verblyf aan gaste in Ceres bied. Hierdie eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n aparte slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n mikrogolf, tweeplaatstoof, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het lugversorging, 'n rusbank en 'n slim-TV. WiFi is gratis beskikbaar. Daar is 'n buite-area met privaat braaigeriewe. Die perseel is omhein en bied veilige parkeerplek voor die eenheid vir 2 voertuie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Harde musiek wat ander gaste kan steur, word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Quindici is 'n moderne, knus eenheid wat rustige verblyf in Ceres bied. Die eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n aparte slaapkamer met 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die leefarea sluit lugversorging, 'n rusbank en 'n slim-TV in. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 'n privaat buite-area met braaigeriewe. Die eiendom is omhein en bied veilige parkering voor die eenheid vir 2 voertuie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Harde musiek wat ander gaste kan steur, word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
38 Faure Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang