Protea Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Anon, Jeanette and Laszlo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 67
Jaar gelys 11
Opsomming van Resensie
Tamryn F - Feb 2024
Algehele gradering
Beautiful view of the lagoon.
Izell K - Feb 2024
Algehele gradering
Dis lekker uit op die dek en tussen die bome.
Lees meerJacques V - Des 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Protea Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Jacques. Dit was 'n groot plesier om julle hier te hê en julle is altyd welkom hier.
David S - Des 2023
Algehele gradering
Clean, organized, neat.
Protea Guest House se terugvoer
Thank you very much, David, for your kind and thoughtful review. We appreciate it very much and it was a real pleasure having you here. You are welcome back anytime at our place.
Judete F - Aug 2023
Algehele gradering
Solo weekend getaway.
Alex H - Jul 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik ingerig. Pragtige terrein.
Marie D - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker gebly.
M B - Des 2022
Algehele gradering
Baie rustig en privaat.
Christina W - Okt 2022
Algehele gradering
In die natuur!
Protea Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Christina. Dit was n groot plesier om jou te ontmoet en jou hier te he en jy is altyd welkom by ons.
Sandra A - Aug 2022
Algehele gradering
Overnight stay on the way home from doing the Otter trail.
Lees meerProtea Guest House se terugvoer
From the minute these guests checked in we found them to be unfriendly and disrespectful. The first thing they did was to complain and joke about the stairs. I then asked Sandra if they didn't see the stairs when they had booked the place and she said no. I find it completely nonsensical that you book a place and then you expect a place to be how you would like it to be. There are clear pictures and a description of the place on this platform so if you look at the description and the pictures, you would know what you are booking. There is one big couch in the dining room. If you want a couch for every person then you should book more units. Why would you even ask to park in front of a garage with a big 'No Parking' sign and a big traffic cone in front of the entrance? What about cars parked in the garage? The parking spaces provided are big enough and we often get guests who comfortably park their minivans there. We noticed that the driver did not park correctly in the parking bays and we cannot help if someone struggles to park a car. Construction vehicles coming up our road is completely outside of our control, as it would be out of your control if building works are being done in the area where you live. Don't know about a sloping floor and stove.
Sanja V - Mei 2022
Algehele gradering
Rustig.
Protea Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Susan. Dit was regtig 'n groot plesier om julle hier te he.
Linda A - Apr 2022
Algehele gradering
A pleasurable stay.
Protea Guest House se terugvoer
Thank you for your feedback. It was a pleasure having you here.
Alfred F - Des 2021
Algehele gradering
Relaxing.
Protea Guest House se terugvoer
Thank you for your positive review Alfred. We appreciate it very much indeed.
Vicky K - Mrt 2021
Algehele gradering
Privaat, stil, mooi uitsig en baie gerieflik. Bekostigbaar.
Protea Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was n groot plesier om jou hier te he.
Karen K - Feb 2020
Algehele gradering
Heerlike, rustige verblyf in 'n veilige omgewing.
Alex P - Jan 2020
Algehele gradering
Lovely accommodation with very friendly employees.
Andries N - Sep 2019
Algehele gradering
Aangenaam verras, heerlik ontspannend om sommer net op die dek te sit, weg van die wêreld.
Protea Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie Andries. Julle is altyd welkom hier.
Gustav C - Jan 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Sal vir seker weer Protea Guest House besoek.
Protea Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie. Julle is enige tyd welkom. Alle voorspoed vir die nuwe jaar, Protea Gastehuis.
Hyla H - Des 2018
Algehele gradering
Voorwaar lekker.
Gideon S - Jul 2018
Algehele gradering
Goeie diens en detail wat jou verblyf gerieflik maak.
Liezel P - Nov 2017
Algehele gradering
Basies en netjies.
Leana V - Sep 2017
Algehele gradering
Great stay!
Ronel S - Sep 2017
Algehele gradering
Rustige omgewing en mooi uitsig.
Cobus L - Sep 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Ignis M - Jul 2017
Algehele gradering
Lekker.
Willem E - Des 2016
Algehele gradering
'n Ongelooflike, goed geleë plekkie en NIKS om oor te kla nie.
Monica B - Des 2016
Algehele gradering
Moenie dat die foto's jou mislei nie.
Protea Guest House se terugvoer
Hierdie persoon was van die begin af moeilik, toe sy bespreek het, het sy gesê hulle is op wittebrood en wat gaan ek daar omtrent doen. Toe het ek geantwoord ek kan blomme en sjampanje in die kamer sit, maar die dame het geweier. Ek het in al die jare nog nooit iemand gekry wat sê die eenhede is vuil nie. Inteendeel, hoor ons altyd hoe besonder skoon dit is. Daar is geen spinnerakke in die eenhede nie. Ons is baie bedag daarop want, die eenhede is 'n bietjie in die bos en veral die mense van oorsee sal beangs wees as daar so iets is. Dat mense in die nag op hulle dek kom partytjie hou het is nie waar nie. Hierdie erf lê teen die skuinste en klank trek baie gou baie vêr. Ek het met die mense voor hulle gepraat wie se hoof-slaapkamer venster naby hulle dek is waar die partyjie sou wees. Hulle het niks gehoor nie inteendeel gesê hoe stil en rustig dit hier is. Die mense direk langs hulle het niks gehoor nie. Haar man wat langs haar gelê het, het ook niks gehoor nie. Toe sy die volgende oggend die storie vir my kom vertel, toe het haar man wat agter haar gestaan het, vir my seun 'n snaakse gesig getrek as of sy vrou nonsies praat. Die hele probleem is sy was verskriklik bang om in daardie eenheid te slaap omdat dit so in die bos is met die lagoon uitsig van voor. Al die mense is mal daaroor. Ek het, net voor hulle, Duitsers gehad wat vir 3 dae gebly het en nog 2 dae wou bly omdat dit vir hulle so speiaal is, maar ek was reed vol bespreek en kon hulle nie help nie. Maak maar julle eie gevolgtrekking.
Groete
Adri
Zelda N - Des 2016
Algehele gradering
Pragtige plek met baie dierbare eienaar. Mooi natuurskoon.
Corne J - Nov 2016
Algehele gradering
Ongelooflik lekker. Was beter as verwag.
Cobus L - Sep 2016
Algehele gradering
Pragtige ligging en vriendelike mense.
Karina N - Aug 2016
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
Renier S - Jul 2016
Algehele gradering
Ons het eintlik maar net daar oornag, maar dit was aangenaam.
Elaine S - Jun 2016
Algehele gradering
Gerieflik met 'n onbeskryflike uitsig.
Johan V - Mei 2016
Algehele gradering
Mooi uitsig.
Jacques W - Apr 2016
Algehele gradering
Het aan my behoeftes voorsien en was goeie waarde vir geld.
Hendrik J - Jan 2016
Algehele gradering
Bietjie verslete.
Gerhard K - Sep 2015
Algehele gradering
Lekker gebly en baie cosy plek.
Drika M - Jun 2015
Algehele gradering
Was baie gerieflik.
Eduard D - Mei 2015
Algehele gradering
Skoon kamers, Christelik en heerlike ontbyt.
Lizette J - Mrt 2015
Algehele gradering
Rustig en vreeslike mooi uitsig.
Pierre G - Mrt 2015
Algehele gradering
Rustige area, netjiese eenheid, baie mooi tuin en mooi uitsig oor die meer.
Lisa D - Feb 2015
Algehele gradering
Stay was great and the setting and view is perfect. Lovely, spacious, clean cottage. Breakfast basic, yet enough. Will definitely go again!
Lees meerIna V - Jan 2015
Algehele gradering
Waarde vir geld. Uitsig vanaf balkon is lieflik!
Gustav K - Des 2014
Algehele gradering
Knysna bied baie vermaak en staproetes.
Elize B - Nov 2014
Algehele gradering
Wonderlike verblyf.
Carel N - Nov 2014
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Christo D - Okt 2014
Algehele gradering
Baie aangenaam, uiters skoon en netjies.
Hendel C - Okt 2014
Algehele gradering
Klein maar ge-train!
Desire V - Sep 2014
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Mausereen P - Aug 2014
Algehele gradering
Die verblyf was baie gerieflik en die gastehuis was baie netjies.
Ciska S - Aug 2014
Algehele gradering
Schitterende lokatie met uitzicht op de haven geweldige ontvangst leuke bezienswaardigheid
Delmarie K - Aug 2014
Algehele gradering
Homely!
Faith H - Jul 2014
Algehele gradering
Perfect - just purrfect ...
Louis V - Jun 2014
Algehele gradering
Stunning!
Leanda P - Mrt 2014
Algehele gradering
Uit die boonste rakke!
Gary T - Feb 2014
Algehele gradering
'n Lekker plekkie om by te bly!
Henriette R - Feb 2014
Algehele gradering
Geweldige ontvangs, uitsigt, huisie en bediening.
Gerda D - Des 2013
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly, veral die ontbyt was 'n plus punt.
Jodi S - Des 2013
Algehele gradering
Fantasties! Uitstekende diens! Het heerlik gebly!
Karin H - Des 2013
Algehele gradering
Heerlik!
Patrick T - Okt 2013
Algehele gradering
So good we stayed another day!!!
Rene V - Sep 2013
Algehele gradering
Asemrowende uitsig en silwerskoon eenheid.
Eben S - Jul 2013
Algehele gradering
Great
Esma E - Jun 2013
Algehele gradering
Great value for money, beautiful scenery!
Glenda J - Apr 2013
Algehele gradering
Lekker gebly
Juergen G - Mrt 2013
Algehele gradering
A little bit old-fashioned but great
Allison B B - Okt 2012
Algehele gradering
We enjoyed our stay.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Proteastraat 7, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom