Queen of Sheba 246
10 gaste
5 slaapkamers
9 beds
5 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 1 Haakdoring Road, Sterkrivier, 0630, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Queen of Sheba 246 is 'n eksklusiewe selfsorgvilla op 'n geïntegreerde leefstyllandgoed in Limpopo. Dit is net 120 km vanaf die Polokwane Internasionale Lughawe met 'n uitsig oor 'n Groot 5 Wildreservaat wat 22 000 hektaar groot is.
Die eksklusiewe eiendom bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 'n hoofhuis en 'n addisionele eenheid met 4 aparte en suite-slaapkamers. Die hoofhuis beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die aparte 4 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens wat ook as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word op versoek. Hierdie 4 en suite-badkamers het elkeen 'n bad en stort.
Die hoofhuis het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n waskamer met 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met 6 stoele en die sitarea het gemaklike rusbanke voor 'n TV. Die sitarea het ook 'n gaskaggel en lei na die stoep met 'n buitelug-eetarea en ingeboude braaigeriewe. Die stoep bied 'n uitsig oor die terras en plonspoelarea.
Gaste kan die Groot 5 gewaar, wildritte onderneem, op begeleide staptogte gaan, voëlkyk, voetslaan en sterrekyk. Gaste is ook welkom om die nabygeleë besienswaardighede te besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 1 Haakdoring Road, Sterkrivier, 0630, Limpopo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Haakdoring Road, Sterkrivier, 0630, Limpopo
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang