- 28 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 15:00 - Renosterfontein Plaas, Rankins Pass, Modimolle, 0512, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Renosterfontein Accommodation is in die Modimolle-streek geleë en bied lieflike verblyf, ideaal vir natuurliefhebbers en avonturiers.
Verblyf word gebied in 3 selfsorg-chalets, 'n tentkamp en 'n kampterrein by die pratige dam.
Aktiwiteite op die plaas sluit visvang, wildkyk, voëlkyk, en voetslaanroetes in.
Daar is ook 'n landingstrook vir ligte vliegtuie. Kontak ons asb. lank voor die tyd vir meer inligting.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Jacobus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Renosterfontein Plaas, Rankins Pass, Modimolle, 0512, Limpopo
- Gaste dink Renosterfontein Akkommodasie het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Renosterfontein Plaas, Rankins Pass, Modimolle, 0512, Limpopo
Sien kaart- 28 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 15:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang