+35
Villa Adamo - Koningingrootte-kamer B1
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gaste het toegang tot braaigeriewe, eetgerei en breekware. Gaste kan op die lapa onder die dak ontspan. Die kamer het 'n draagbare verwarmer en waaier.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Tariewe geld vir basiese selfsorg.

Huisreëls

Die inkloktyd is tussen 14:00 en 18:00. Laat asb. die instansie weet indien jy laat gaan arriveer - m.a.w. na 18:00.
Die uitkloktyd is 22:00.
Die instansie is 'n rookvrye instansie.
Die instansie bedien nie ontbyt of aandete nie, maar daar is lieflike restaurante binne 5 tot 10 kilometer wat heerlike maaltye bedien.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Villa Adamo - 2 Enkelbedkamer B2
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gaste het toegang tot braaigeriewe, eetgerei en breekware. Gaste in die lapa onder die dak ontspan. Die kamer het 'n draagbare verwarmer en waaier.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Tariewe geld vir basiese selfsorg.

Huisreëls

Die inkloktyd is tussen 14:00 en 18:00. Laat asb. die instansie weet indien jy laat gaan arriveer - m.a.w. na 18:00.
Die uitkloktyd is 22:00.
Die instansie is 'n rookvrye instansie.
Die instansie bedien nie ontbyt of aandete nie, maar daar is lieflike restaurante binne 5 tot 10 kilometer wat heerlike maaltye bedien.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Villa Venezia - CK1
Vanaf
Vanaf R 1 725
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Villa Venezia is in 2 aangrensende, maar aparte, tweeslaapkamersuites verdeel is. Hierdie suite beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n en suite-badkamer met 'n stort het. Die eerste kamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die suite het 'n oopplan-sitkamer, -eetkamer en -kombuisie. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale in die sitkamer. Die hoofslaapkamer het lugversorging. Gaste het toegang tot draagbare braaigeriewe. Die kombuis is met 'n gasstoof en -oond, 'n mikrogolf en 'n yskas toegerus.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Die inkloktyd is tussen 14:00 en 18:00. Laat asb. die instansie weet indien jy laat gaan arriveer - m.a.w. na 18:00.
Die uitkloktyd is 22:00.
Die instansie is 'n rookvrye instansie.
Die instansie bedien nie ontbyt of aandete nie, maar daar is lieflike restaurante binne 5 tot 10 kilometer wat heerlike maaltye bedien.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Villa Venezia - CK2
Vanaf
Vanaf R 1 725
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie villa is in 2 aangrensende, maar aparte, tweeslaapkamersuites verdeel is. Hierdie suite beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n en suite-badkamer met 'n stort het. Die eerste kamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die suite het 'n oopplan-sitkamer, -eetkamer en -kombuisie. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale in die sitkamer. Die hoofslaapkamer het lugversorging. Gaste het toegang tot draagbare braaigeriewe. Die kombuis is met 'n gasstoof en -oond, 'n mikrogolf en 'n yskas toegerus.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Die inkloktyd is tussen 14:00 en 18:00. Laat asb. die instansie weet indien jy laat gaan arriveer - m.a.w. na 18:00.
Die uitkloktyd is 22:00.
Die instansie is 'n rookvrye instansie.
Die instansie bedien nie ontbyt of aandete nie, maar daar is lieflike restaurante binne 5 tot 10 kilometer wat heerlike maaltye bedien.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Villa Romanza - Pootjiesbad DK1
Vanaf
Vanaf R 1 725
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie villa is in 2 aangrensende, maar aparte, tweeslaapkamersuites verdeel is. Hierdie suite beskik oor 2 slaapkamers waarvan die een en suite-badkamer het 'n pootjiesbad het. Die eerste kamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die suite het 'n privaat ingang, oopplan-sitkamer, -eetkamer en -kombuisie. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale in die sitkamer. Gaste het toegang tot draagbare braaigeriewe. Die kombuis is met 'n gasstoof en -oond, 'n mikrogolf en 'n yskas toegerus.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Die inkloktyd is tussen 14:00 en 18:00. Laat asb. die instansie weet indien jy laat gaan arriveer - m.a.w. na 18:00.
Die uitkloktyd is 22:00.
Die instansie is 'n rookvrye instansie.
Die instansie bedien nie ontbyt of aandete nie, maar daar is lieflike restaurante binne 5 tot 10 kilometer wat heerlike maaltye bedien.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Villa Romanza - Stort DK2
Vanaf
Vanaf R 1 725
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie villa is in 2 aangrensende, maar aparte, tweeslaapkamer-selfsorgsuites verdeel. Hierdie suite beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n en suite-badkamer met 'n stort het. Die eerste kamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die suite het sy eie ingang en 'n oopplan-sitkamer, -eetkamer en -kombuisie. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale in die sitkamer. Gaste het toegang tot draagbare braaigeriewe. Die kombuis is met 'n gasstoof en -oond, 'n mikrogolf en 'n yskas toegerus.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Die inkloktyd is tussen 14:00 en 18:00. Laat asb. die instansie weet indien jy laat gaan arriveer - m.a.w. na 18:00.
Die uitkloktyd is 22:00.
Die instansie is 'n rookvrye instansie.
Die instansie bedien nie ontbyt of aandete nie, maar daar is lieflike restaurante binne 5 tot 10 kilometer wat heerlike maaltye bedien.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Portion 7 and 30 of Farm Cathkin, D277, Champagne Valley, Central Drakensberg, 3340, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99022e6842b528967acf89fe7e59f9e7233b38b11452cff5e2641e06057293914e2a667df9336e708ebc07826a1a270e2c8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 Portion 7 and 30 of Farm Cathkin D277, Champagne Valley 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.957143433467 29.475988681528

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang