6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 14 Coetzer Crescent, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Riversbend Cottage is geleë in die nuwe deel van Boesmansriviermond met gedeeltelike uitsigte oor die Boesmanrivier. Dit is binne maklike bereik van winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.
Die huis bied gemaklike slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers het albei dubbelbeddens, en die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die eerste badkamer is en suite met 'n bad en 'n aparte stort, en die tweede badkamer wat deur die twee aangrensende kamers gedeel word, het slegs 'n stort.
Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Dit beskik ook oor wasgoedgeriewe.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke sowel as 'n TV, en 'n eetarea met ruim sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet.
Daar is heerlike braaigeriewe beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf. Gaste het veilige parkering op die perseel.
Riversbend Cottage is 2.5 km vanaf Bushman River-strand en 5 km vanaf Kenton-on-Sea-strand.
Daar is geen riviertoegang tot hierdie eiendom nie, aangesien die gebied in 'n groen gordel is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Mandy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 14 Coetzer Crescent, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap
- Gaste dink Riversbend Cottage het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
14 Coetzer Crescent, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang