4 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 37 Groenekloof Road, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Roberto's is 'n selfsorghuis in Hilton, KwaZulu-Natal, wat 'n geleentheid bied om te ontspan, te verjong en met die natuur te skakel.
Dié huis bied slaapplek aan 4 gaste op 'n slag en beskik oor 1 oopplan-slaapkamer, -sitkamer, -eetkamer en -kombuis. Die sitkamer is ingerig met 'n dubbelslaapbank, TV en komplimentêre WiFi. Die oopplan-kombuis, vergesel deur 'n etenstafel met sitplek vir 4, is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskassie, ketel, breekware en eetgerei. Sowel as die dubbelslaapbank het die slaapkamerarea 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste se gerief.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Sharleen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 37 Groenekloof Road, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Roberto's het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
37 Groenekloof Road, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang