Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rockerfeller

Hotel
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Christiaan Barnard-straat 12, Foreshore, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rockerfeller is 'n bekoorlike ateljeewoonstel in 'n hotel in Kaapstad se middestad en is gerieflik naby die CTICC, Tafelberg, en die V&A Waterfront, asook Kaapstad Internasionale Lughawe. Hierdie knus area is ideaal vir sakereisigers of individue en paartjies wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Dié woonstel met lugversorging bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kamer het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, stoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n knus rusbank en 'n TV met toegang tot Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste trek voordeel uit 24 uur-sekuriteit en portierdienste. Gaste het ook toegang tot 'n sprankelende swembad op die boonste verdieping, 'n gimnasiumen lessenaars vir sakereisigers. Die restaurant op die perseel het 'n kroeg met verfrissende drankies.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Portugees

Maaltye Aangebied

  • 24-uur Kamerbediening
  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Kamerbediening
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Christiaan Barnard-straat 12, Foreshore, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Christiaan Barnard-straat 12, Foreshore, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52bc520b480dca6cbac9b9904e6e639a13e6be2e95342dc92ddd3b3f4175c29642c57673033bfba96d79a5a3a9659e4c38c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 12 Christiaan Barnard Street Foreshore 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.921537489658 18.432612419128
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem