Wildsplaas in Waterberg

Rockstar Game Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
3.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.0
Christian B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Awesome. Awesome place great for families or groups of friends for a fun weekend. Everything is well maintained and the staff are always on hand to help with anything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco M
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Baie goed toegerus, met baie vriendelike en hulpvaardige personeel. Heerlik en rustige wegbreek in die bosveld. Perfekte wegbreek vir 'n groot familie, met goed toegeruste verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zandi K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Ons kan nie wag om die absolute juweel weer te besoek nie! Met aankoms is ons hartlik ontvang. Dit is mooier as op die foto's. So gerieflik met alles wat mens nodig het. Uitleg van eenhede en fasiliteite fantasties. Kon vir niks meer vra nie. Baie dankie, julle rock!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna B
Kort verblyf
3.6
Okt 2025

Was lekker, baie mooi lodge, uitstekend toegerus. Die lodge is baie mooi en ideaal vir 'n groot groep (ons was 8 egpare). Die staf was baie vriendelik en behulpsaam en het paar keer per dag opgeruim. Die pad soontoe is sleg. Ons het nie baie van die plot self gehou nie - verstaan nie hoekom mens in Afrika emus, poue en uitheemse bokke aanhou nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Christopher Charles W
Kort verblyf
3.4
Jun 2024

Awesome, chilled, jacuzzi, fun. Celebrated my girlfriend's birthday with a bunch of friends. It was an awesome time with everyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Lelanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 9 500
per nag (plek vir 26)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 9 500
per nag (plek vir 26)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 9 500
per nag (plek vir 26)
Bespreek

Plot 77, Kromdraai, Bela-Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e95af0fa2af644805a722bd794ef95de8c3df017ab925e9d9404b3198a25d108a24dd8f2ea0868ca886f7a44d1dc3105ba7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 500 per nag (plek vir 26) 5 5 1 5 Plot 77 Kromdraai 0480 Limpopo 021 201 8901 13:00-20:00 11:00 -24.965867823057 27.85484790802
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang