Rocky Ridge Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Cragadour, Off Izingolweni Road, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Vanaf R900 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Rocky Ridge Cottage is 'n gemaklik gemeubileerde selfsorgkothuis op 'n werkende makadamianeutplaas in Port Edward, KwaZulu-Natal, ideaal vir 'n klein gesinswegbreek.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Eetkamertafel met 4 sitplekke langs die kombuis is perfek vir etes. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n TV.
Die kothuis is in 'n lieflike tuin geleë en het 'n stoep met 'n see-uitsig, asook braaigeriewe waar gaste kan ontspan. Die plaas is die tuiste van perde, hoenders, tarentale en papegaaie. Dit is naby bergfietsry- en staproetes in die Umtamvuna Natuurreservaat, en daar is verskeie voëlspesies om van te geniet.
Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Farm Cragadour, Off Izingolweni Road, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Cragadour, Off Izingolweni Road, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang