- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 09:00 - 18 Rooibosrand, Arboretum, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Rooibos Retreat bied gerieflike oornagverblyf met 'n huislike atmosfeer in Richardsbaai. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gehalteverblyf vir 'n vakansie of sakereis.
Verblyf word in 3 ruim en unieke suites gebied. Elke suite het 'n en suite-badkamer met 'n stort, terwyl die Executive Suite beide 'n stort en 'n bad het. Elke suite is ook toegerus met 'n platskerm-TV, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar. Linne en handdoeke word voorsien.
Gaste kan ontspan in die groot tuin met buitemeubels en 'n swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Adell Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 18 Rooibosrand, Arboretum, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Rooibos Retreat het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
18 Rooibosrand, Arboretum, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang