- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- R103, Rosetta Fields Country Lodge Farm, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Rosetta Fields Country Lodge is in Rosetta geleë en bied bekoorlike, rustige verblyf wat perfek is vir 'n plattelandse wegbreek. Dit bied ook 'n fantastiese uitsig op Giant's Castle wat deel van die Drakensbergreeks vorm. Die eiendom is ideaal vir visvang, kajakvaart en voëlkyk.
Verblyf is in 5 eenhede beskikbaar. Die eenhede het elkeen óf 'n koninggrootte-bed, 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n bad en 'n stort of slegs 'n stort.
Elke eenheid het 'n kombuis met selfsorggeriewe. Daar is ook 'n stoep met buitesitplek.
Gaste het toegang tot gratis WiFi, veilige parkeerplek, braaigeriewe en 'n pragtige uitsig oor die eiendom.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Hamzah Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- R103, Rosetta Fields Country Lodge Farm, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Rosetta Fields Country Lodge het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R103, Rosetta Fields Country Lodge Farm, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang