Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rus & Dal

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Noldus G
1 nag
5.0
Mrt 2025

Sal beslis weer daar kom oorslaap. Baie vriendelike ontvangs en skoon geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mike
Rus & Dal
Dankie vir die resensie. Jy is welkom om weer 'n draai te kom maak.

Herman D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie rustig, netjies en vriendelik. Baie vriendelike gasheer, ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mike
Rus & Dal
Dankie vir resensie. Kom gerus weer!

Anton R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie gemaklike, skoon verblyf met alles wat nodig is. Netjies, skoon met al die nodige geriewe. Reisigers wat televisie vereis, sal dit 'n leemte vind, maar dit het ons nie gepla nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mike
Rus & Dal
Dankie vir die mooi resensie. Daar is met opset nie TV nie. Ons wil hê mense moet die stilte en rustigheid weg van die stad se gejaag ondervind. TV gaan hulle binne hou en raas!

Hentie H
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Gasvry en lekker gerus. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Mike
Rus & Dal
Dankie vir die resensie. Kom gerus weer.

Roger J
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Quite and peaceful. Friendly service, everything functioned properly, adequate parking under cover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mike
Rus & Dal
Thank you for the positive review. Hope to see you again soon, with your wife!

Bianca D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Sal aanbeveel vir vriende en familie. Baie oulike gasheer. Pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mike
Rus & Dal
Baie dankie vir die positiewe resensie. Kom gerus weer!

Debbie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Definitely recommend. Cosy, comfortable stay in an immaculate unit. Attention to detail and the owner is friendly and helpful, while respecting our privacy. WiFi excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Daar heers 'n plaasatmosfeer. Die stilte laat jou rus, geen gejaagde lewe. Alle benodighede was in die eenheid. Hulle maak voorsiening vir beurtkrag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Too short, will be back. A lovely little studio cottage, very clean and well-equipped. We only stayed for a night and as small as it is, could easily stay for a few weeks. There are 360 views of the awesome landscape from every side. The dogs were happy with their garden too!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neville L
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2024

Lekker rustig. Gasheer was baie vriendelik en het goeie aanbevelings gemaak in verband met restaurante en aktiwiteite in die dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Mike
Rus & Dal
Thanks for the positive review. At Rosendal, we always try to make our guests feel welcome and at home. Mike

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mike Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kriekstraat 365, Rosendal, 9720, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfadccc460b17e51673d53160b16ae627455de871fd07d881cc27bdc8c218c63fb0a60c944a76d2768a4867828403f2b4c206?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 365 Kriek Street Rosendal 9720 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.506947884592 27.940936088562

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang