Rus en Vrede
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De La Rey-straat 5, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Rus en Vrede is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in die bekoorlike kusdorpie, De Kelders, en bied die ideale wegbreek vir 'n gesin of groep vriende van 4.
Die volledig gemeubileerde eenheid op die onderste verdieping is deel van die hoofhuis, maar het 'n privaat ingang. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die een badkamer beskik oor 'n stort en bad, die 2e badkamer het 'n stort.
Die goed toegeruste oopplan-kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof en 'n oond, en die eetarea langsaan het 'n tafel met 6 stoele. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. WiFi word voorsien. Die eenheid lei na 'n onderdakstoep met 'n lieflike, gedeeltelike uitsig oor die baai en draagbare braaigeriewe.
Veilige parkeerplek is in die erf agter 'n hek wat saans gesluit word, beskikbaar. Let daarop dat daar 'n trap na die eenheid lei, wat dalk nie vir gaste wat sukkel om te stap geskik is nie.
Rus en Vrede is ideaal geleë, 10 minute se ry van Gansbaai se middedorp af. Daar is verskeie strande, staproetes en verskeie aktiwiteite in die onmiddellike omgewing. Gansbaai het 'n rits winkels en geriewe wat gaste nodig het om hul verblyf so gerieflik moontlik te maak.
Slaapplek
’n Bespreking by Rus en Vrede sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Ligging
- De La Rey-straat 5, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Rus en Vrede het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in De Kelders Gansbaai Overberg Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De La Rey-straat 5, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom