Beskrywing
Rustic Stone Lodge bied 10 selfsorgkamers en elke kamer bied slaapplek aan 2 gaste. Die kamers is oopplan en het 'n slaaparea, 'n leefarea met 'n TV, etenstafel en 'n kombuisie. Die kamers het dubbelbeddens en en suite-badkamers met 'n instapstort. Daar is lugversorging in al die kamers. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas en verhit-en-eetgeriewe soos 'n mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. WiFi word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe soos 'n mikrogolf en ketel
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Plot 226, Warmbadweg, Thabazimbi, 0183, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang