6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- D539 Road, Lot 6 H122, False Bay, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Santa Rosa is 'n bekoorlike selfsorghuis naby die oewer van die St Lucia-meer in Hluhluwe. Die vakansiehuis is versteek in 'n woud en bied 'n rustige wegbreek ver van die gedruis van die stad.
Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad, wasbak en toilet. Die huis het 'n plaasstylkombuis wat goed toegerus is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas, 'n verskeidenheid kookgerei en potte.
Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met stoele waar gaste maaltye kan nuttig, rusbanke en 'n groot kaggel. Die leefarea lei na die stoep met braaigeriewe en 'n uitsig oor die buitestort en die plonspoel met 'n dek bo-op.
Gaste kan heerlik voëlkyk of deur die woud afstap na die strand.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Gavin Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 15
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- D539 Road, Lot 6 H122, False Bay, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Santa Rosa het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
D539 Road, Lot 6 H122, False Bay, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang