6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 59 Hornbill, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Sarah's Dynasty is in die middel van St Lucia geleë. Die unieke dorpie word omring deur natuurreservaat. Die gasheer bly op die perseel in 'n kothuis wat die beste persoonlike diens verseker.
Die verblyf beskik oor 3 slaapkamers wat slaapplek vir 6 gaste het. Die huis word daagliks skoongemaak. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Ander geriewe sluit 'n tweede badkamer met 'n bad en 'n stort, 2 patios, 'n sitarea, 'n ingeboude braai, gemeenskaplike snoekertafel, kroeg en 'n biblioteek in.
Die eenheid het lugversorging, 'n wasmasjien. TV en 'n kluis in elke kamer.
Daar is 'n swembad, toesluitmotorhuis, onderdakparkeerplek en afstandbeheertoegang.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sarah Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 59 Hornbill, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sarah's Dynasty het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
59 Hornbill, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang