Scorpio 200 @ Westwood Skye
10 gaste
5 slaapkamers
8 beds
5 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 12 Grace Avenue, Durban, 3630, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Scorpio 200 @ Westwood Skye is 'n bekoorlike selfsorghuis in Westwood Lodge, Durban. Hierdie area is vir sy strande, skilderagtige roetes, verskeidenheid restaurante en ikoniese besienswaardighede, soos uShaka Marine World, Durban Botaniese Tuine en Umgeni River Bird Park bekend. Hierdie huis is ideaal vir 'n gesinswegbreek, sakereisigers en lang- en korttermynverblyf.
Dié eenheid het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 5 en suite-badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed. Die derde, vierde en vyfde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamers het elk 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n eetarea en wat verder na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv lei. Gratis WiFi is beskikbaar.
Dié eenheid het 'n privaat ingang en 'n braai-area. Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek, 'n gemeenskaplike swembad en 'n klubhuis.
Ligging
- 12 Grace Avenue, Durban, 3630, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Grace Avenue, Durban, 3630, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang