Seaview Sunsets

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.9
Veiligheid
4.4
Bradley G
1 nag
5.0
Okt 2025

Wonderful place to stay! Seaview Sunsets is an amazing place to stay with friendly staff and a beautiful view of the ocean. I highly recommend Seaview Sunsets.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nerika S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie lekker wegbreek, stil, veilig en goed vir die siel. Baie lekker gebly en gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louisa D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Uitstekend. Die verblyf was baie aangenaam. Ligging van die verblyf is uitstekend. Restaurante, spar en strand baie naby. Die gebruik van die kombuis is 'n bonus. Die uitsig is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashwell S
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

The location was just right. Very good and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneline V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Ontspannend, rustig en mooi. Ons het so lekker gebly. Die see-uitsig is so mooi. Die eienaars was vriendelik en so behulpsaam. Sal vir seker weer daar wil bly in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner W
1 nag Saam met vriende
4.8
Nov 2025

Privaat en gemaklik. Was baie gemaklik en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Zola S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Aug 2025

Beautiful sunset view with the ocean in the background. It was memorable. Very safe, looked the same as the advertisement.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aubrey M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2025

Epic. The place was clean, neat and tidy. The sound of the sea was a valuable addition to our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Cecil V
Kort verblyf
4.0
Nov 2025

Lekker plek om te bly vir rustigheid. Het lekker gebly, die eienaar kan net aan paar klein goed aandag gee, bv. die braai geriewe het 'n ligte nie, daar is nie braai bakke nie, en ook nie goed om ontbyt te maak nie, bv. panne en ook bakke om ontbyt in te sit nie, die WiFi ook baie swak.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Andreas
Seaview Sunsets
Hi Cecil. Dankie vir die terugvier. Ons het intussen plan gemaak met fibre internet en die dinge loop nou soos stroom. Onthou asb. dat 3 van die kamers wat ons julle mee gehelp het as groep B&B kamers is, so dit het nie al die geriewe in die gemeenskaplike area nie en is toegesluit. Kamer 1, wat die selfsorg eenheid is, het al die braai panne en goedjies wat nodig is vir selfsorg. Nietenim, ons kon julle enige tyd gehelp het met watookal nodig is, maar ons was nie bewus daarvan nie. Hoop om julle weer te sien.

Bennie K
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Jun 2025

Gemiddelde verblyf het al baie beter ervaar op ander plekke. TV en WiFi werk nie. Handdoeke was nuut, maar van so 'n gehalte dat dit nie afdroog nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Andreas
Seaview Sunsets
Hi Bennie. Dankie vir jou terugvoer. Ja ons het nogal gesukkel met die internet spoed, maar het darem die week "fibre" internet gekry na 'n lang wag om te help die las dra, so dit sal nou sommer baie beter gaan. Partykeer was die spoed goed en ander kere baie swak. Ons koop nie goedkoop handdoeke nie, maar my ervaring is maar altyd dat nuwe handdoeke maar paar wasse vat voordat hulle lekker begin afdroog. Ek is baie bly julle was tevrede met die netheid, ligging en veiligheid.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Andreas Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 64

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 460
R 1 460 R 876
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 460
R 1 460 R 876
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 460
R 1 460 R 876
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Coral Way, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e8484c9f975990501fa19a257e90f71b8bc7305819578269c5f83d49086ccfbdc388fb122c92b593f29d408b0ef9545f861?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 460 nouVanaf R876 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 18 Coral Way Seaview 6011 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.012701849126 25.352592884656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang