- Slaapplek vir 21 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 18 Coral Way, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Seaview Sunsets bied netjies ingerigte selfsorg‑ en B&B‑verblyf in die rustige kusdorpie Seaview, Gqeberha, stapafstand vanaf die see. Die eiendom is bekend vir sy kalm atmosfeer, wat dit besonders geskik maak vir kort verblyf, oornag‑stops en weekdag‑sakereise, sowel as ontspanningsbesoeke.
Die eiendom beskik oor vyf eenhede wat slaapplek bied vir 2 tot 7 gaste, afhangend van die eenheid. Eenhede 2, 3 en 4 funksioneer as B&B‑styl kamers met toegang tot ’n gedeelde kombuis, terwyl Eenhede 1 en 5 oor privaat kombuise beskik en beter geskik is vir families of langer verblyf.
Die B&B‑eenhede is toegerus met ’n kroegyskas, koffiestasie en TV met stroomdienste, ideaal vir kort verblyf en sakereise. Die selfsorg‑eenhede beskik oor ’n volledig toegeruste kombuis met ’n mikrogolf, lugbraaier, gasstoof en yskas‑vrieskas.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Seaview Sunsets bied ’n gerieflike, stil basis vir gaste wat gedurende die week naby die stad moet wees, maar steeds die voordeel van ’n ontspanne kusomgewing wil geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Andreas Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 70
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 18 Coral Way, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
- Gaste dink Seaview Sunsets het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
18 Coral Way, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 21 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang