- Slaapplek vir 21 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 18 Coral Way, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Seaview Sunsets bied netjies gemeubileerde selfsorg- en B&B-verblyf in die stil kusdorpie Seaview, Gqeberha, binne loopafstand van die see. Die eiendom is bekend vir sy rustige atmosfeer, wat dit ideaal maak vir kort verblyf, oornagverblyf, weeksdag-sakebesoeke, sowel as ontspanningsbesoeke.
Die eiendom het vyf eenhede wat 2 tot 7 gaste akkommodeer, afhangende van die eenheid. Eenhede 2, 3 en 4 funksioneer as B&B-styl kamers met toegang tot 'n gedeelde kombuis, terwyl Eenhede 1 en 5 privaat kombuise het en beter geskik is vir gesinne of langer verblyf.
Die B&B-eenhede is toegerus met 'n yskas, koffiestasie en TV met stromingsdienste, ideaal vir kort verblyf en sakereise. Die selfsorg-eenhede beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n mikrogolfoond, lugbraaier, gasstoof en yskas-vrieskas.
Gratis WiFi en veilige parkering op die perseel is beskikbaar. Seaview Sunsets bied 'n gerieflike, rustige basis vir gaste wat gedurende die week naby die stad moet wees, maar steeds die voordele van 'n ontspanne kusomgewing wil geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Andreas Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 70
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 18 Coral Way, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
- Gaste dink Seaview Sunsets het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
18 Coral Way, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 21 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang