Beskrywing
Hierdie eenheid het 'n koninggrootte-bed met slaapplek vir 2 gaste. Die en suite-badkamer het 'n dubbelstort. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, broodrooster, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale in. Die eenheid het 'n tuinuitsig met 'n privaat ingang en dit is ook troeteldiervriendelik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat Selah nie 'n partytjieplek is nie. Geen geraas, harde musiek, vuurwerke of geskreeu word in die eenhede of gemeenskaplike areas toegelaat nie. Onbeheerste gaste sal gevra word om onmiddellik en sonder terugbetaling te vertrek.
Daar is 'n 900 m-grondpad wat na die verblyf lei. Gaste moet asb. laat weet sodra hulle by die hek aankom sodat ons dit kan oopmaak. Neem asb. ook kennis van al Selah se reëls, wat in die eenhede vertoon word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie privaat eenheid het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die badkamer het 'n groot stort, dubbelwasbak en 'n toilet. Daar is 'n kombuisie met 'n mikrogolf, broodrooster, yskassie, eetgerei en koffie- en teemaakgeriewe. Die eenheid het ook 'n klein sitarea met 'n TV met DStv-kanale. Daar is 'n dek en die eenheid is naby die swembad en het 'n uitsig oor die tuin. Parkeerplek is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat Selah nie 'n partytjieplek is nie. Geen geraas, harde musiek, vuurwerke of geskreeu word in die eenhede of gemeenskaplike areas toegelaat nie. Onbeheerste gaste sal gevra word om onmiddellik en sonder terugbetaling te vertrek.
Daar is 'n 900 m-grondpad wat na die verblyf lei. Gaste moet asb. laat weet sodra hulle by die hek aankom sodat ons dit kan oopmaak. Neem asb. ook kennis van al Selah se reëls, wat in die eenhede vertoon word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het 1 slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het lugversorging, houtvloere en 'n ekstra lang koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuisie het verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskas, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster en daar is 'n plek om skottelgoed te was en 'n toonbank met stoele. Die sitarea het 'n slaapbank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kothuis se erf is omhein en bied parkeerplek vir 1 voertuig. Goedgemanierde troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskas, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster.
Huisreëls
Let asb. dat Selah nie 'n partytjieplek is nie. Geen geraas, harde musiek, vuurwerke of geskreeu word in die eenhede of gemeenskaplike areas toegelaat nie. Onbeheerste gaste sal gevra word om onmiddellik en sonder terugbetaling te vertrek.
Daar is 'n 900 m-grondpad wat na die verblyf lei. Gaste moet asb. laat weet sodra hulle by die hek aankom sodat ons dit kan oopmaak. Neem asb. ook kennis van al Selah se reëls, wat in die eenhede vertoon word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Selah 6 is ons standaardselfsorg-eenheid met 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eenheid het 'n volledig toegeruste kombuis, sitarea en 'n eetarea. Albei slaapkamers het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die sitarea het 'n TV met Netflix en WiFi. Gaste kan hul eie DStv vanaf hul foon na die slimtoestel stroom. Buite is daar 'n piekniektafel, 'n braai-area en 'n motorafdak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat Selah nie 'n partytjieplek is nie. Geen geraas, harde musiek, vuurwerke of geskreeu word in die eenhede of gemeenskaplike areas toegelaat nie. Onbeheerste gaste sal gevra word om onmiddellik en sonder terugbetaling te vertrek.
Daar is 'n 900 m-grondpad wat na die verblyf lei. Gaste moet asb. laat weet sodra hulle by die hek aankom sodat ons dit kan oopmaak. Neem asb. ook kennis van al Selah se reëls, wat in die eenhede vertoon word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Selah 8 is 'n gesinskothuis en bied slaapplek aan 4 gaste in 2 slaapkamers en het 2 enkelbeddens in die sitarea. Daar is 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort in die hoofslaapkamer. Die eenheid het 'n volledige toegeruste kombuis en 'n groot sitarea. Daar is ook 'n stoep met 'n eetarea en 'n lieflike boma met braaigeriewe. Die eenheid het 'n privaat erf wat deur 'n muur omring is en is troeteldiervriendelik. Daar is ook 'n motorhuis. Hierdie eenheid het ook 'n pragtige uitsig oor die tuin, grasperke en berge.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat Selah nie 'n partytjieplek is nie. Geen geraas, harde musiek, vuurwerke of geskreeu word in die eenhede of gemeenskaplike areas toegelaat nie. Onbeheerste gaste sal gevra word om onmiddellik en sonder terugbetaling te vertrek.
Daar is 'n 900 m-grondpad wat na die verblyf lei. Gaste moet asb. laat weet sodra hulle by die hek aankom sodat ons dit kan oopmaak. Neem asb. ook kennis van al Selah se reëls, wat in die eenhede vertoon word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Selah 5 is ons gesinseenheid en word die Plaashuis genoem. Selah 5 het drie slaapkamers, twee met koninggrootte beddens en slaapkamer 3 het twee enkelbeddens. Daar is ook 2 enkelbeddens in die sitkamer. Die badkamer is toegerus met 'n bad en stort, en daar is 'n aparte toilet in die eenheid. Slaapkamer 2 het 'n en suite-badkamer met stort en is apart van die ander slaapkamers. Hulle deel 'n patio. Die kombuis, eetkamer en sitkamer is groot en ideaal vir gesinsbyeenkomste of selfs werkverwante verblyf. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas, skottelgoedwasser. Die sitkamer het 'n TV met slegs Netflix en Youtube. Daar is 'n groot patio met uitsig oor die swembad en ons pragtige berguitsig. Die patio het 'n braai-area. Die eenheid is troeteldiervriendelik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat Selah nie 'n partytjieplek is nie. Geen geraas, harde musiek, vuurwerke of geskreeu word in die eenhede of gemeenskaplike areas toegelaat nie. Onbeheerste gaste sal gevra word om onmiddellik en sonder terugbetaling te vertrek.
Daar is 'n 900 m-grondpad wat na die verblyf lei. Gaste moet asb. laat weet sodra hulle by die hek aankom sodat ons dit kan oopmaak. Neem asb. ook kennis van al Selah se reëls, wat in die eenhede vertoon word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Plot 57, Cromdale 453JT, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang