Selah
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wintgate-weg 17, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R720 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Selah is 'n selfsorgwoonstel in 'n stil woonbuurt in Kimberley wat gerieflike toegang tot nabye winkelsentrums bied. Hierdie verblyf is net 'n entjie se ry van Kimberley se Groot Gat af wat die stad se hoofbesienswaardigheid is.
Hierdie woonstel is geskik vir 2 gaste en het 'n slaapkamer, badkamer en 'n kombuisie. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, hangkas, lessenaar en 'n platskerm-TV met Netflix en die volle DStv-pakket. Gaste het toegang tot gratis WiFi. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie het 'n kroegyskassie, 'n tweeplaatstofie en oondjie, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot 'n omheinde tuin wat buitemeubels en braaigeriewe het. Daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Slaapplek
’n Bespreking by Selah sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Ligging
- Wintgate-weg 17, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink Selah het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hadison Park Kimberley Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wintgate-weg 17, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom