Beskrywing
Die hoofhuis het 'n privaat ingang en bestaan uit 4 slaapkamers, waarvan twee en suite-badkamers is, en 'n ekstra badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Elke slaapkamer is ingerig met 'n dubbel- of koningingrootte-bed. Daar is ook 'n eetarea en 'n sitkamer met 'n TV en DStv-hotelpakket. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware insluit.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die woonstel is 'n aparte eenheid en geskik vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, tweeplaatstoof en oond toegerus. Die eenheid sluit DStv, WiFi, 'n beskutte braai in en daar is ligte en 'n eenplaat-gasstoof wat tydens beurtkrag werk.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Daar is 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis het 'n privaat ingang en beskik oor 'n dubbelbed en 'n slaapbank vir kinders. die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet en die kombuis is met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Daar is 'n vierplaat-kookplaat, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
25 Primrose Street, Kerkgrond, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang