Shalom Suite
1 gas
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 1 gas
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 89 Buffel Street, New Town, Louis Trichardt, 0920, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Shalom Suite is 'n selfsorgwoonstel in Nuwe Stad, Louis Trichardt, naby die N1 en nabygeleë winkels. Hierdie goed ingerigte ateljee is ideaal vir enkelreisigers met 'n oornagstop of werkende professionele persone.
Die woonstel bied slaapplek vir 1 gas en bestaan uit 'n oopplan-slaaparea en 'n aparte badkamer. Die slaaparea is ingerig met 'n enkelbed, terwyl die badkamer 'n stort, toilet en wasbak het. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Lessenaar word voorsien vir gaste om vir werk te gebruik, en gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kry veilige onderdakparkering en 'n gerieflike basis vanwaar hulle die dorp en nabygeleë besienswaardighede kan verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 89 Buffel Street, New Town, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
89 Buffel Street, New Town, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 1 gas
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang