10 gaste
2 slaapkamers
6 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - N6, Sherwood Farm 57 Portion 3, Queenstown, 5320, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sherwood Farm Cottage is 'n knus selfsorg-eenheid geleë op 'n werkende beesplaas in die Oos-Kaap, geleë aan die voet van Mount Shepstone, sowat 2 km vanaf die N6-hoofroete en 28 km noord van Queenstown, wat dit 'n ideale oornagplek na of van die Oos-Kaap en die Wildekus maak.
Dié eenheid het slaapplek vir tot 8 gaste op 'n slag en beskik oor 2 en 'n halwe slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 2 stapelbeddens vir kinders. Dit het ook 'n en suite-badkamer. Die tweede badkamer bestaan uit 2 kompartemente, die groter kompartement het 'n koninggrootte-bed terwyl die kleiner gedeelte met 2 enkelbeddens ingerig is. Die badkamers is toegerus met 'n instapstort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid spog met 'n goed toegeruste kombuis wat 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, yskas-vrieskas en 'n ontbyttoonbank met stoele insluit. Die aangrensende leefarea met lugversorging het gemaklike sitplek, 'n dubbelslaapbank, asook 'n eetarea. Vir gaste se vermaak is 'n slim-TV met DStv-kanale, Netflix en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Boonop het die kothuis binne- en buitebraaigeriewe. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel en kan dit geniet om die plaas te verken. Pragtige stap- en veldryroetes is beskikbaar vir gaste om te geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marius Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- N6, Sherwood Farm 57 Portion 3, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
- Gaste dink Sherwood Farm Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
N6, Sherwood Farm 57 Portion 3, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang