2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 18 Hezela Boulevard, Coral Point, Umhlanga, 0185, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Sibaya Luxurious Apartment bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Umhlanga, KwaZulu-Natal — ideaal vir 'n paartjie se wegbreek.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea spog met 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek, 'n slim-TV met YouTube en Netflix, en gratis WiFi.
Ontspan op die ruim balkon met buite-eetplek — perfek om 'n romantiese aandete te geniet. Gaste het ook toegang tot die kompleks se swembaddens, waarvan een op die dak geleë is met asemrowende see-uitsigte.
Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Lucky Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 3
Resensies 2
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- 18 Hezela Boulevard, Coral Point, Umhlanga, 0185, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sibaya Luxurious Apartment het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
18 Hezela Boulevard, Coral Point, Umhlanga, 0185, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang