4 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - 5 Northumberland Road, Greendale, Howick, 3290, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Siesta Cottage is 'n vrystaande selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang, sentraal geleë op die eienaar se eiendom in Howick. Dit is ideaal vir gesinne, sakereisigers of vakansiegangers.
Hierdie knus eenheid met 1 slaapkamer is gemeubileer met 'n gemaklike koningingrootte-bed, 'n ingeboude kas en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die koste per nag is vir 2 persone wat 'n bed deel.
As jy nie die bed wil deel nie, kan 'n dagbed of 'n enkelmatras op die vloer opgemaak word. Maar maak asseblief seker dat jy vir bykomende persone bespreek.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n goed toegeruste kombuis, insluitend 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas. Die aangrensende sitkamer en eetarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Vir gasvermaak is 'n TV met Netflix en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Gaste het toegang tot braaigeriewe en word voorsien van veilige parkeerplek onder die motorhuis. Die verblyf is gerieflik geleë naby winkels, skole, 'n gholfklub, restaurante en die Midmardam.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Susan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 5 Northumberland Road, Greendale, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Siesta Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Northumberland Road, Greendale, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang