Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Slievyre Game Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Daryl D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

We had a wonderful time, the whole family enjoyed seeing the different animals. We had a wonderful time, the whole family enjoyed seeing the different animals, and had a great game drive. We will definitely be back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Heerlik, rustig en stil. Ons het heerlik uitgerus. Dit is rustig en stil en die verblyf was skoon en netjies. Alles wat jy benodig, was daar en die lapa was vir ons baie lekker, veral omdat ons dit alleen kon gebruik. Meeste wildkyk paadjies kon ons nie gebruik nie, al het ons 'n 4x4 gebruik. Dit kan dalk ook beter gemerk word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ons het gekry waarvoor ons gevra het: rus vir ons siel. Doodstil en baie wild. Ons het heerlik gebly, was baie rustig en stil. Ons geniet die bosveld en wilddiere is volop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen M
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Thoroughly enjoyed our stay. Very comfortable accommodation in a beautiful setting. Perfect for a big group.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wally K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Absolutely lovely with wonderful hosts. While predominantly a game-hunting farm (that was not our aim), we really enjoyed the three nights we spent there. It was very quiet, with lovely surroundings, and, more importantly, the various wild game that wandered to our front door. There is no internet, but WiFi was provided upon request, for which I was very grateful as I had some unexpected urgent work to complete. The kitchen is extremely well stocked with the focus on game hunting. Unfortunately, this is sporadic and I was disconnected several times, but that is a system fault.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Colleen B
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2025

A lovely peaceful place for a stop over. Beautiful Zebra cottage, saw nice game.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
1.0
Jan 2025

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Bertus E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Asemrowende natuurskoon & wild. Skoon, netjiese akkommodasie en vriendelike diens. Ons was die enigste mense daar en dit was baie stil en rustig. Ons het in die Zebra chalet gebly omdat die Nyala chalet nie beskikbaar was nie. Zebra is vir 7 mense en ons was net 3. Ons het ons eie swembad en braai area gehad. Baie lekker en rustig. Ons beplan om in die winter weer te gaan. Kraanwater is nie geskik vir kook of drink nie, so bring eie water. Warm water by die stort het ontbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ravi P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Thoroughly enjoyable. Peaceful and serene location. Lovely nature and trails. Friendly and caring hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Very peaceful well-appointed cottage and pool surrounded by wildlife. Our host was very helpful. Between load shedding and Eskom transformer breakdowns, we had little inconvenience. Loads of firewood for inside hearth and outside braai, magneto light, fridge, gas stove, and lovely pool looking over grass and bushveld with ostrich, kudu, nyala, blesbok, and zebra. Beautifully appointed 3-bedroom cottage. Will definitely come again with friends and relatives. Easy drive to Weenen Nature Reserve and Berg resorts. Thanks Slievyre.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarah
Slievyre Game Farm
Thank you John, I look forward to your return visit.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sarah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf R880
R 880 R 748
per nag, vir 2 mense
Vanaf R880
R 880 R 748
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D416, Colensoweg, Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE3NjI2ZWRlLTkyZGUtNDRlMy04YzUzLTQ0OGY0OTcwNDYzYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R880 nouVanaf R748 per nag, vir 2 mense 85 5 1 5 D416 Colenso Road 3310 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.931316222255 29.898396134377

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang