+35
Selfsorg in Underberg

Splashy Fen Cottage

10 gaste

3 slaapkamers

8 beds

2 badkamers

  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Splashy Fen Farm, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Splashy Fen Cottage is 'n afgeleë grasdakkothuis die op Splashy Fen-plaas, die tuiste van Suid-Afrika se oudste musiekfees, die Splashy Fen Festival is. As gaste op soek is na rus en vrede met 'n uitsig op die Drakensberge, swem, tjoepry, voetslaan en voëlkyk, is dit die perfekte plek.

Splashy Fen Cottage het slaapplek vir 10 en beskik oor 3 kamers, 'n solderkamer, 2 badkamers, 'n kombuis, eetarea en sitkamer. Die eerste kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en die derde kamer het 'n dubbelbed. Die tweede badkamer is langs die sitkamer en het 'n bad en 'n toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n opwasarea. Daar is 'n etenstafel vir 6 in die kombuis. Die sitkamer het 'n kaggel en rusbanke. Die sitarea lei na die solder via 'n leer met 'n houtreling. Die solder bied 3 enkelbeddens en 'n uittrek-matras.

Daar is ook 'n stoep en tuin met stoepmeubels en braaigeriewe.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Robyn Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Splashy Fen Farm, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Splashy Fen Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 750
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 750
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 750
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Splashy Fen Farm, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA604d87b42f50e6f950a8e881cca231a9879ac95f64440efb2383464a1cdd438ce75d56e0b7b191f15afad435de4597d01550?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 750 per nag, vir 10 mense 1 5 1 5 Splashy Fen Farm Underberg 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -29.803947584116 29.339777380951

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang