Springfield Garden Cottage
3 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - 59 Adam Road, Springfield, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Springfield Garden Cottage is geleë in Springfield, 'n lowerryke, gevestigde residensiële voorstad van Gqeberha. Dit is ideaal vir gaste wat sentraal geleë verblyf soek.
Die kothuis bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied gemaklik slaapplek vir tot 3 gaste. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Enkelmatras is ook beskikbaar.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV. Die kombuis sluit 'n ontbyttoonbank in en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, broodrooster, ketel en mikrogolfoond. 'n Wasmasjien word ook voorsien vir ekstra gerief.
Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkering.
Die eiendom is gerieflik geleë net drie minute vanaf Walmer Park Winkelsentrum, met Figtree Spar naby. Sardiniabaai is ongeveer 15 minute se ry weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Ekstra enkelmatras
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 59 Adam Road, Springfield, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
59 Adam Road, Springfield, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang