Starlight Manor
4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 12 Wallace Street, Tongaat, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Starlight Manor is in KwaZulu-Natal, naby King Shaka Internasionale Lughawe en Tongaat-sportsentrum, asook plaaslike winkels.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n sitkamer, kombuis en 'n privaat balkon. Die kombuis is met 'n stoof, oond, ketel, broodrooster en yskas toegerus.
Ander geriewe sluit komplimentêre WiFi en 'n TV in. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek agter 'n geslote hek en braaigeriewe op die perseel.
Nabygeleë aktiwiteite sluit perdry, visvang, fietsry, begeleide staptogte en swem in.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 12 Wallace Street, Tongaat, 4399, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Wallace Street, Tongaat, 4399, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang