Strydomsvlei Karooplaas
13 gaste
6 slaapkamers
10 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Strydomsvlei Farm, R407, Willowmore, 6445, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Strydomsvlei Karooplaas is op 'n werkende plaas tussen Willowmore en Prins Albert.
Dié huis het slaapplek vir 13 gaste en beskik oor 6 slaapkamers, 1 badkamer, 1 gastetoilet en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Daar is 3 slaapkamers, elkeen met 2 enkelbeddens en 2 slaapkamers, elkeen met 'n dubbelbed. Die sesde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Buite is daar 'n rustieke lapa met braaigeriewe en sitplek.
Doendinge op die plaas, sluit bergfietsry, stap, voetslaan, voëlkyk en swem in die plaasdam in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Toilet
Badkamer
Bad, Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.4/5
Alida Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Strydomsvlei Farm, R407, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Strydomsvlei Farm, R407, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang