Summer Hub
3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2372 Gousblom Avenue, Kleinkrantz, Wilderness, 6529, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Summer Hub is in Wilderness, Wes-Kaap, geleë, binne loopafstand van die strand en ander geriewe vir u gerief.
Die eenheid bestaan uit 1 slaapkamer en is gemeubileer met 'n dubbelbed, sowel as 'n enkelbed in die leefarea. Daar is 'n gedeelde badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die leefarea bied 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei, breekware, gemaklike sitplek en 'n waaier, sowel as braaigeriewe in die buite-area.
Besienswaardighede en aktiwiteite om te verken sluit in 'n skilderagtige rit langs die Tuinroete, 'n besoek aan die Map of Africa-uitkykpunt, die geniet van die strande, swem, of bloot ontspan en die plaaslike restaurante en kookkuns proe.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Hilda Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- 2372 Gousblom Avenue, Kleinkrantz, Wilderness, 6529, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2372 Gousblom Avenue, Kleinkrantz, Wilderness, 6529, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang