18 gaste
5 slaapkamers
9 beds
7 badkamers
- 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Portion 4 Groot Nylsoog Farm, Bela-Bela, 0480, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Sundowner Bushcamp is geleë in 'n privaat boskamp in die natuur en is ideaal vir 'n naweekwegbreek saam met familie en vriende, sowel as partytjies. Dit is ook ideaal vir spanbou- en gholfnaweke. Die hele kamp word aan een groep verhuur. Dit is baie gerieflik vir 10 mense wat nie wil deel nie, maar dit kan tot 18 gaste akkommodeer. Die boskamp is 19 km buite die dorp Bela-Bela geleë.
Daar is 'n groot gemeenskaplike lapa met 'n groot braai-area, kroegarea en 'n swembad, sowel as 'n volledige kombuis met 'n vrieskas-yskas, mikrogolfoond, braaitoerusting, gietyster driepootpotte, breekware en eetgerei.
Verblyf word voorsien in 3 safaritente en 2 houthutte. Daar is 2 tente met dubbelbeddens sowel as 'n stapelbed, en 1 tent het 'n koninggrootte bed. Die 2 houthutte het elk 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die houthutte het elk 'n toilet en wasbak, en daar is ook 'n gemeenskaplike ablusieblok met storte en toilette. Daar is ook 'n buitestort vir diegene wat onder die sterre wil stort. Alle linne word voorsien.
Daar is 'n swembad en 'n trampolien. Gaste kan ook op die staproetes rondstap, en daar is verskeie gholfbane in die omgewing. Fietsryers is ook welkom. Musiek kan tot laat gespeel word, en troeteldiere is welkom met vooraf reëling.
Thaba Kwena krokodilplaas is 5 km weg, Thaba Monate bied ziplining en is 7 km weg, en daar is verskeie gholfbane in die omgewing.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Groot Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Portion 4 Groot Nylsoog Farm, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Sundowner Bushcamp het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Portion 4 Groot Nylsoog Farm, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Sien kaart- 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang