6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Farm 445, Portion 1 Frischgewaagd, Bela-Bela, 0480, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Sunset House @ Rietfontein bied bekoorlike verblyf op 'n plaas ongeveer 21 km vanaf Bela-Bela. Dié verblyf word deur skilderagtige landskappe en wild omring om 'n egte platteland-gevoel te verseker.
Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en gaste deel 'n badkamer met 'n stort en 'n aparte gastetoilet.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en gemaklike rusbanke. Daar is ook 'n wasmasjien. Die huis maak van sonkrag gebruik sodat gaste nie deur beurtkrag geaffekteer word nie.
Daar is 'n boma met 'n vuurput en swembad waar gaste kan ontspan en die pragtige omgewing kan inneem.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Bertie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 46
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Farm 445, Portion 1 Frischgewaagd, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Sunset House @ Rietfontein het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm 445, Portion 1 Frischgewaagd, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang