LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+52
Selfsorg in Underberg

Sunset View Self-catering Cottage   Prime picks icon.

Prime picks icon.

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 7 Sunset View Road, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Sunset View Self-catering Cottage bied eksklusiewe, romantiese selfsorgverblyf op 'n prentjiemooi kleinhoewe met 'n uitsig oor die plaas, op die Suidelike Drakensberge en oor Giants Cup.

Hierdie kothuis het dubbelgeglasuurde vensters en isolasie onder die vloer en op die dak. Die kothuis het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer wat 'n groot stort, wasbak en 'n toilet het. Die oopplan-kombuis het 'n gasstoof, halogeen-oond, skottelgoedwasser, 'n elektriese braaipan, yskas, ketel, mikrogolfoond en 'n broodrooster.

Die oopplan-leefarea het 'n TV met die volle DStv-pakket en 'n kaggel. Die leefarea lei na 'n toegeboude stoep wat ingeboude braaigeriewe het en daar is stapeldeure wat pragtige uitsigte moontlik maak. Gratis WiFi word voorsien.

Sunset View Self-catering Cottage is binne bereik van die dorp se geriewe, maar is in 'n plattelandse omgewing sodat jy die stilte kan geniet.

Aan die agterkant van die perseel kan gaste die Umzimkulu-rivier bereik en wandelstokke, asook 'n piekniekstel word voorsien.

Daar is 'n klip-vuurput waar gaste kan sit en die sonsondergang bewonder. Daar is ook 2 donkies wat gered is, vriendelike honde, eende en hoenders op die perseel.

Die kothuis is met sonkrag en 'n rugsteunkragopwekker toegerus.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Riette A
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful stay and spectacular view. Our stay at Sunset View Cottage was absolute perfection. From the moment we arrived, we felt comple...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2026
Annamare W
Saam met lewensmaat
5.0
Exceptional and comfortable. Sunset view is a quaint little cottage that has the most beautiful view of the Drakensberg. The cottage is...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2026
Zamazwide M
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing, homely, hosts are friendly. My husband and I had an amazing stay at the cottage. It truly felt like a home away from home. Th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2026
Zak R
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful view, wonderful cottage. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Deon S
Saam met lewensmaat
5.0
We will be back. We enjoyed every minute.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Virginia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 10 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 7 Sunset View Road, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sunset View Self-catering Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Badkamer-gryprelings
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek

7 Sunset View Road, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd872f9c50613a5b760d1fe3bced862170cbf4a5d705633746c3e5ab746ebebc725579363a186f044e5c5096dd1c0c84861df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 7 Sunset View Road Underberg 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -29.79993371847 29.485814208073