Tamane Bush Camp
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 184 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - D1619 Road Ward 02, Nsuze, Tongaat, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Tamane Bush Camp bied 'n reeks verblyfopsies, insluitend unieke chalets, groepslaapsale en kampeergeriewe, geleë in die rustige Nsuze-vallei van KwaZulu-Natal. Die kamp is ideaal vir gaste wat 'n blaaskans soek van die besige stadslewe en is gerieflik geleë net 'n uur en 'n half vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.
Verblyf sluit in 4 Standaard Chalets vir 2 Slaapplekke, 4 Standaard Slaapsale vir 24 Slaapplekke, 1 Basiese Slaapsale vir 26 Slaapplekke, 1 Klassieke Slaapsale vir 36 Slaapplekke, en 9 Standaard Kampeerplekke.
Elke chalet vir 2 slaapplekke beskik oor 'n en suite-badkamer, sowel as 'n wasbak, mikrogolfoond, ketel, yskassie, eetgerei en breekware. 'n Klein eetkamertafel vir 2 sitplekke word voorsien, en 'n ekstra bed kan op versoek vir 'n derde gas bygevoeg word.
Die slaapsale is privaat en word nie met ander gaste gedeel nie, wat hulle ideaal maak vir groot groepe. Elke slaapsaal het draagbare waaiers, beddegoed en kussings, en gaste het toegang tot gedeelde ablusiegeriewe met storte, wasbakke en toilette.
Elke kampeerplek van 6 x 6 vk meter sluit toegang in tot gedeelde ablusiegeriewe met storte en toilette, waterpunte, 'n elektriese punt vir verlengkoorde, en 'n gemeenskaplike braai-area en boma. Kampeerplekke is geskik vir gaste met hul eie kampeertoerusting.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- D1619 Road Ward 02, Nsuze, Tongaat, 4399, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
D1619 Road Ward 02, Nsuze, Tongaat, 4399, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 184 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang